top of page

Regstreekse Stroom van ons Afrikaanse Radios

Radiostationadvetisebanners43rsam.gif

Ons is n Klein Radio Stasie, Met Baier Lekker Musik 24/7 ,net vir julle elke Dag ,Metbaier lekker afrikaanse Musik en baie mooi Webwerfe dat n Mens kan Besoek.Ons Radio Stasie Loop reg uit Duitsland.groete van radio voortrekker stereo as julle van musiek hou,Skakel an ,ein van ons 6 RADIO stasies,en sien wat se ein ,van die radio stasie julle miskin sal van hou,en wat se een spiel die mooi musiek  op ons radiostasies,al wat julle moet doen is klik op een van die 6 stasies...


https://radio-voortrekker-stereo.page.tl/
https://zeno.fm/radio-voortrekker-duitsland/
https://zeno.fm/radio/radio-voortrekker-duitsland/
https://zeno.fm/radio/radio-voortrekker-stereo/
https://radio-voortrekker-stereo-germany.blogspot.com/

Radiostationadvetisebanners16rsam.gif

Radio Springbok  is jou 'n radiostasie in Duitsland en omliggende gebiede, maar ook wêreldwyd vir die duisende Suid-Afrikaners wat uit ons pragtige land geëmigreer het en steeds alles wat LEKKER Afrikaans en LEKKER bekend is, wil ervaar. radiostasie

Radio Springbok is 'n opwindende tendens-stellende, opvoedkundige en insiggewende radiostasie, gebore op 1 Januarie 2020, toe dit vir die eerste keer begin uitsaai het via internet . Radio Springbok spog met 'n dinamiese, kreatiewe en passievolle span aan die stuur, agter die skerms en ook op die lug met 'n permanente FM-uitsaailisensie geldig vanaf 1 Januarie 2020. Radio Springbok het begin uitsaai op Zeno FM, 1 Januarie 2020.. Radio Springbok-fokus topgehalte vermaak, spesifieke vir Afrikaanssprekende luisteraars in die groter Duitsland omgewing.

https://radio-springbokk.de.tl/Tuisblad.htm
https://zeno.fm/radio/radio-springbok/
https://radio-springbokk.de.tl/
https://radio-springbok-germany.blogspot.com/

Radiostationadvetisebanners7rsam.gif

Radio Afrikaans Stereo  is jou 'n radiostasie in Duitsland en omliggende gebiede, maar ook wêreldwyd vir die duisende Suid-Afrikaners wat uit ons pragtige land geëmigreer het en steeds alles wat LEKKER Afrikaans en LEKKER bekend is, wil ervaar. radiostasie

Radio Springbok is 'n opwindende tendens-stellende, opvoedkundige en insiggewende radiostasie, gebore op 15 November 2021, toe dit vir die eerste keer begin uitsaai het via internet . Radio Afrikaans Stereo  spog met 'n dinamiese, kreatiewe en passievolle span aan die stuur, agter die skerms en ook op die lug met 'n permanente FM uitsaailisensie geldig vanaf 15 November 2021. Radio Afrikaans Stereo het begin uitsaai op Zeno FM, 15 November

2021..Radio Springbok fokus op topgehalte vermaak, spesifieke vir Afrikaanssprekende luisteraars in die groter Duitsland omgewing.

Radio Afrikaans Stereo
https://zeno.fm/radio/radio-afrikaans-stereo/
https://radio-afrikaans.page.tl/Tuis.htm

https://radio-afrikaans-stereo.page.tl/Tuis.htm#
https://zeno.fm/radio/radio-afrikaans-stereo/
https://radio-afrikaans-stereo.blogspot.com/

Radiostationadvetisebanner5s29rsam.gif

Radio Eendrag Duitsland is n aanlyn stasie wat 24/7, Wereldwyd vir ons Afrikaanse Mense ,Lekker Afrikaanse Musiek Spiel.groete van radio EENDRAG DUITSLAND as julle van musiek hou,Skakel an ,ein van ons 6 RADIO stasies,en sien wat se ein , van die radio stasie julle miskin sal van hou,en wat se een spiel die mooi musiek  op ons radiostasies,al wat julle moet doen is klik op een van die 6 stasies...op radio EENDRAG DUITSLAND speel ons verskille musiek van afrikaanse boere musiek,
tot alles wat ons saam met julle kan deel om te luister.radiO N STASIE VIR DIE VOLK MET NUUS,WEER EN LEKKER MUSIEK,
GEBRUIK DIE SKAKELS OM TE LUISTER.

https://radio-eendrag.page.tl/
https://zeno.fm/radio/radio-eendrag-germanyrgk6mdz6yf9uv/
https://zeno.fm/radio/radio-eendragp4h6bdhaxbruv/
https://radio-eendrag-germany.blogspot.com/

WELKOMRADIOeendragBROADSTUDIOS.png
WELKOMRADIOafrikaansrBROADSTUDIOS.png
WELKOMRADIOSprinbokBROADSTUDIOS.png

Die internet radiostasie saai wêreldwyd uit en het oor die jare kontak gemaak met Afrikaanse Mense in verskeie lande. Daar is ook kontak gemaak met radiostasies oor die wêreld, wat die geskiedenis van die Afrikaanse Mense as fassinerend beskryf het. Die eerste kontak het gelei tot gereelde uitnodigings aan Radio Afrikaans om die geskiedenis van die Boervolk en Afrikaanse Mense die uit Suid Afrika kom.Hier by Radio Afrikaans 4 Radio Stasie in Afrikaans is en sal die belange van die Boervolk en Afrikaanse Mense altyd eerste prioriteit wees – 24 uur per dag, 7 dae per week. Geniet die musiek en ook die geleentheid om jou kennis uit te brei. Onthou gerus die woorde van 'n vriend.

Welkom by ons Hoof Radiostasie in Duitsland, Radio SAM Broadcasting Studios die Radiostasie wat hierdie Radiostasie Bladsy gebou het. Vir alle Afrikaanse Luisteraars regoor die wêreld om hierdie webwerf te geniet, vir Aanhangers, Vriende en vir jonk en oud om Afrikaanse Musiek te geniet.

Welkom by ons Hoof Radiostasie in Duitsland, Radio SAM Broadcasting Studios die Radiostasie wat hierdie Radiostasie Bladsy gebou het. Vir alle Afrikaanse Luisteraars regoor die wêreld om hierdie webwerf te geniet, vir Aanhangers, Vriende en vir jonk en oud om Afrikaanse Musiek te geniet.

WELKOMRADIOSAMBROADSTUDIOS.png

Afrikaans is Groot https://radio-sam-music.de.tl/Afrikaans-is-Groet.htm
Suid-Afrikaanse sangers op ons webwerwe in Duitsland

Afrikaans is Groot is 'n jaarlikse hoogtepunt op die vermaaklikheidskalender en is die grootste Afrikaanse konsert in die wêreld.Afrikaans is Groot , wat aan die einde van die jaar in Pretoria word, se kaartjieverkope het reeds geopen en musiekliefhebbers gaan om dié belewenis wikkel. te ervaar. Verwag van die grootste naam in Afrikaans - soos Steve Hofmeyr, Karlien van Jaarsveld, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Elvis Blue, Demi Lee Moore, Jay du Plessis, Corlea Botha, Dewald Wasserfal, Ruhan du Toit, Riana Nel en nog vele meer.

Screen-Shot-2017-11-29-at-2.19.22-PM.png

AFRIKAANSE RADIO STUDIOS

se uitsaaigebied wat die DUITSLAND en omliggende gemeenskappe insluit  n potentiele 400 000 Afrikaanssprekende induvidue.Afrikaans Radio Studios is die vinnigste opgewonde gemeenskapsradiostasie in  Duitsland !Navorsing het bewys dat radio advertensie veldtogte geweldige effektief is omdat dit geheel en al op klank is, wat luisteraars hoor deur na jou advertensie te luister, en vorm 'n prentjie in hul verbeelding. Hulle word onwetende geforseer om na jou advertenise te luister!Afrikaans Radio Studios advertensies is beslis uniek!  Nie net is dit kwaliteit opnames en versorging nie maar baie “tong in die kies” en komies!  Ons kreatiewe span sal sorg dat jou advertensie uniek is en dit sal baie vining n punt van bespreking word om die braaivleisvuur en tussen vriende.

bottom of page