top of page
Radiostationadvetisebanners8rsam.gif
WELKOMRADIOSAMBROADSTUDIOS2.png

Ons Werk wat ons doen op Afrikaans Radio Studios Duitsland
Ons adverteer Afrikaanse sangers en bands
Ons Speel Afrikaanse en Duitse Musiek op ons Radiostasies
Ons voeg Afrikaans Radio Stasies regoor die Wêreld by op ons webwerf.

​

Ons Hoofradiostasie in Duitsland Genoem Radio SAM Broadcaster Germany ,
Ons het die Radio Stasie webwerf op gebau , vir die Afrikaanse Vriend en Mense,
Afrikaans Radio Studios Germany , is gemaak vir die Afrikaanse Mense
regoor die Wêreld en Europa , om Afrikaanse Musiek te geniet en Boere Musiek
sowel as Duitse Musiek na te Luister. Geniet en se welkom.

​

groete van afrikaans radio studios germany as julle van musiek hou,Skakel an ,ein van ons 4 afrikaans RADIO stasies,en sien wat se ein ,van die radio stasie julle miskin sal van hou,en wat se ein spiel die mooi musiek  op ons radio stasies,al wat julle moet doen is klikop ein van die 4 stasies...elke Maand met lekker afrikaans se musiek op ons Afrikaans Radio stasies hier gaan ons lekker kaaier,
saam staan dat ons Tal nooit vergeet nee. Afrikaans se Musiek is Great

ABOUT US

OOR ONS


 

 

Afrikaans radio studios FM is ‘n gemeenskap-gebaseerde radiostasie gevestig in Duitsland,. Ons programme is gerig op die Afrikaanssprekende gehoor wat passievol is oor musiek. Ons saai 24 uur per dag uit op Zeno fm:
welkom op afrikaans radio studios germany,
Ons Musiek wat ons spiel op ons Radio Stasies.
Geniet ons musiek wat ons op ons Radio Stasies speel , Deel ons Radio Stasie graag met Vriende en Familie ,
Ons Radio Stasies loop 24/7 aanlyn elke Dag ,  Skakel in Waar jy ooit sal wees op ons Radio Stasies .
Op partytjies, Wanneer jy Kampeer, of Wanneer ooit na ons Radio Stasies graag wil luister,
Na Afrikaanse en Duitse Musiek, Afrikaans Radio Studios Germany.
Ja dan kom ons met n great boodskap van Afrikaans Radio studios Germany ,Ons sal van Maart 2022 reg Uitsaai
op Afrikaan Radio Studios op n Saturdag van 17h00 tot 18h00 met afrikaans  met Dj Nighthawk,so ek se Welkom.
Seen dat die Radio stasie nou op 90 % LOOP IN GERMANY .dankie vir die Ondersteuning,
​
Dit is ons radiostasiespan, welkom almal by ons webwerf, Afrikaans Radio Studios Duitsland,
loop oor Radio SAM Broadcaster Germany en Radio SAM Broadcasting Studios in Duitsland ,
Radio SAM Broadcasting Studios het Afrikaans Radio Studios geskep vir die
Afrikaanse Vriende en Famiies wat in Europa woon en in die Wêreld,
om hul Tuis Musiek-liedjies te geniet, Lekker Dag,  Groete van die span.
Radiostationadvetisebanners43rsam.gif
Radiostationadvetisebanners6rsam.gif
Radiostationadvetisebanner5s29rsam.gif
Radiostationadvetisebanners7rsam.gif
bottom of page