top of page

Live-Stream unserer Afrikaans-Radios

Radiostationadvetisebanners43rsam.gif

Ons is n Klein Radio Stasie, Met Baier Lekker Musik 24/7 ,net vir julle elke Dag ,Metbaier lekker afrikaanse Musik en baier mooi Webwerfe dat n Mens kan Besoek.Ons Radio Stasie Loop reg uit Duitsland.groete van radio voortrekker stereo as julle van musiek hou,Skakel an ,ein van ons 6 RADIO stasies,en sien wat se ein ,van die radio stasie julle miskin sal van hou,en wat se ein spiel die mooi musiek  op ons radio stasies,al wat julle moet doen is klikop ein van die 6 stasies...

​


https://radio-voortrekker-stereo.page.tl/
https://zeno.fm/radio-voortrekker-germany/
https://zeno.fm/radio/radio-voortrekker-germany/
https://zeno.fm/radio/radio-voortrekker-stereo/
https://radio-voortrekker-stereo-germany.blogspot.com/

Radiostationadvetisebanners16rsam.gif

Radio-Springbock  is jou nommer een radiostasie in Germany en omliggende gebiede, maar ook wêreldwyd vir die duisende Suid-Afrikaners wat uit ons pragtige land geëmigreer het en steeds alles wat LEKKER Afrikaans en LEKKER bekend is wil ervaar. Radiostasie

Radio Springbok ist 'n opwindende tendens-stellende, opvoedkundige en insiggewende radiostasie, veröffentlicht am 1. Januar 2020, toe dit vir die eerste keer begin uitsaai het via internet . Radio Springbok spog met 'n dinamiese, kreatiewe en passievolle span aan die stuur, agter die skerms en ook op die lug met 'n permanente FM uitsaailisensie Geldig vanaf 1 Januar 2020. Radio Springbok het begin uitsaai op Zeno FM, 1 Januar 2020.. Radio Springbok fokus op topgehalte vermaak, spesifiek vir afrikaans-sprekende luisteraars in the groter Germany omgewing.

​

https://radio-springbokk.de.tl/Tuisblad.htm
https://zeno.fm/radio/radio-springbok/
https://radio-springbokk.de.tl/
https://radio-springbok-germany.blogspot.com/

Radiostationadvetisebanners7rsam.gif

Radio Afrikaans Stereo  is jou nommer een radiostasie in Germany en omliggende gebiede, maar ook wêreldwyd vir die duisende Suid-Afrikaners wat uit ons pragtige land geëmigreer het en steeds alles wat LEKKER Afrikaans en LEKKER bekend is wil ervaar. Radiostasie

Radio Springbok ist 'n opwindende tendens-stellende, opvoedkundige en insiggewende radiostasie, veröffentlicht am 15. November 2021, toe dit vir die eerste keer begin uitsaai het via internet . Radio Afrikaans Stereo  spog met 'n dinamiese, kreatiewe en passievolle span aan die stuur, agter die skerms en ook op die lug met 'n permanente FM uitsaailisensie geldig vanaf 15 November 2021. Radio Afrikaans Stereo het start uitsaai op Zeno FM, 15 November

2021..Radio Springbok fokus op topgehalte vermaak, spesifiek vir Afrikaans-sprekende luisteraars in the groter Germany omgewing.

​

Radio Afrikaans Stereo
https://zeno.fm/radio/radio-afrikaans-stereo/
https://radio-afrikaans.page.tl/Tuis.htm

https://radio-afrikaans-stereo.page.tl/Tuis.htm#
https://zeno.fm/radio/radio-afrikaans-stereo/
https://radio-afrikaans-stereo.blogspot.com/

Radiostationadvetisebanner5s29rsam.gif

Radio Eendrag Duitsland is n aanlyn stasie wat 24/7, Wereldwyd vir ons Afrikaanse Mense ,Lekker Afrikaanse Musiek Spiel.groete van radio EENDRAG DUITSLAND as julle van musiek hou,Skakel an ,ein van ons 6 RADIO stasies,en sien wat see ein , van die radio stasie julle miskin sal van hou,en wat se ein spiel die mooi musiek  op ons radio stasies,al wat julle moet doen is klikop ein van die 6 stasies...op radio EENDRAG DUITSLAND spiel ons verskile musiek van afrikaanse boere musiek,
tot alles wat ons saam met julle kan deel om te luister.radiO N STASIE VIR DIE VOLK MET NUUS,WEER EN LEKKER MUSIEK,
GEBRUIK DIE SKAKELS OM TE LUISTER.

​

https://radio-eendrag.page.tl/
https://zeno.fm/radio/radio-eendrag-germanyrgk6mdz6yf9uv/
https://zeno.fm/radio/radio-eendragp4h6bdhaxbruv/
https://radio-eendrag-germany.blogspot.com/

WELKOMRADIOeendragBROADSTUDIOS.png
WELKOMRADIOafrikaansrBROADSTUDIOS.png
WELKOMRADIOSprinbokBROADSTUDIOS.png

Die Internet-Radiostasie saai wêreldwyd uit en het oor die jare kontak gemaak met Afrikaanse Mense in verskeie lande. Daar is ook kontak gemaak met radiostasies oor die wêreld, wat die geskiedenis van die Afrikaanse Mense as fassinerend beskryf het. Die aanvanklike kontak het gelei tot gereelde uitnodigings aan Radio Afrikaans om die geskiedenis van die Boervolk en Afrikaanse Mense the uit Suid Afrika kom.Hier by Radio Afrikaans 4 Radio Stasie in Afrikaans is en sal die belange van die Boervolk en Afrikaanse Mense altyd eerste prioriteit wees – 24 Stunden pro Tag, 7 Tage pro Woche. Geniet die musiek en ook die geleentheid om jou kennis uit te brei. Onthou gerus die woorde van 'n vriend.

Willkommen bei ons Hoof Radiostasie in Duitsland, Radio SAM Broadcasting Studios die Radiostasie wat hierdie Radiostasie Bladsy gebou het. Vir alle Afrikaanse Luisteraars regoor die wêreld om hierdie webwerf te geniet, vir Aanhangers, Vriende en vir jonk en oud om Afrikaanse Musiek te geniet.

​

Willkommen bei unserem Hauptradiosender in Deutschland, den Radio SAM Broadcasting Studios, dem Radiosender, der diese Radiosenderseite erstellt hat. Für alle Afrikaans-Hörer auf der ganzen Welt, um diese Website zu genießen, für Fans, Freunde und für Jung und Alt, um Afrikaans-Musik zu genießen.

WELKOMRADIOSAMBROADSTUDIOS.png

Afrikaans ist Groot https://radio-sam-music.de.tl/Afrikaans-is-Groet.htm
Südafrikanische Sänger auf unseren Webseiten in Deutschland

Afrikaans is Groot is 'n jaarlikse hoogtepunt op die vermaaklikheidskalender en is the bigest Africaanse consert in the wêreld.Afrikaans is Groot , wat aan die one van the jaar in Pretoria aangebied word, se kaartjieverkope het reeds geoopen en musiekliefhebbers gaan moet wikkel om dié belewenis te ervaar. Verwag van die größten Namen in Afrikaans - soos Steve Hofmeyr, Karlien van Jaarsveld, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Elvis Blue, Demi Lee Moore, Jay du Plessis, Corlea Botha, Dewald Wasserfal, Ruhan du Toit, Riana Nel en nog vele mehr.

Screen-Shot-2017-11-29-at-2.19.22-PM.png

AFRIKAANS RADIOSTUDIOS

se uitsaaigebied wat die DUITSLAND en omliggende-gemeenskappe insluit  n potentiele 400 000 afrikaanssprekende induvidue.Afrikaans Radio Studios ist die beste größte gemeenskapsradiostasie in  Duitsland !Navorsing het bewys dat radio advertensie veldtogte geweldig effektief is omdat dit geheel en al op klank gebaseer is, wat luisteraars hoor deur na jou advertensie te luister, en vorm n prentjie in hul verbeelding. Hulle word onwetende geforseer om na jou advertenise te luister!Afrikaans Radio Studios advertensies is beslis uniek!  Nie net is dit kwaliteit opnames en versorging nie maar baie „tong in die kies“ en komies!  Ons kreatiewe span sal sorg dat jou advertensie uniek is en dit sal baie vining n punt van bespreking word om die braaivleisvuur en tussen vriende.

bottom of page