RADIO AFRIKAANS STUDIOS
WEITER TANZEN MUSIK NUR FÜR SIE
LEKKER-CAMP PLEKKE
BESOEK ONS KAMP PLEKKER
LIMPOPO WEGBREEK
Waar kry 'n mens 'n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, berggreeks mooier as enige skildery, kulturele nalatingskap en geskiedenis soos nerens anders te siene nie? Die noordelikste provinsie van Suid-Afrika, Limpopo bied al hierdie en nog meer.
DINKWENG SAFARI CAMP (VAALWATER)
Das Dinkweng Safari Camp liegt in der Nähe von Johannesburg. Dinkweng Safari Camp bied luukse verlyf in 'n keuse van 3 en-suite slaapkamer selfsorg-eenhede. Elke eenheid het ruimte en privatheid. Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan sit- en eetkamer sowel as 'n platskerm-TV wat sekere DStv-kanale opvang, asook 'n DVD-speler vir u gebruik. Ontspan buite in jou eie plonspoel met braai-area en 'n dek wat oor die vallei met sy ongelooflike Afrika-sonsondergange uitkyk. Die eenhede word daagliks gediens. Dinkweng is the plek om te ontspan en die natuur te geniet, daarom word harde musiek nie toegelaat nie. Gaste is welkom om in the kamp te stap en sal verskeie there soos zebras, koedoes, nyalas, waterbokke, elande, kameelperde en rooibokke sien. Gaste kan hul bergfietse saambring of summer een by die kantoor huur.
KAMMP PLEKKER IN DUITSLAND
Dies ist ein Absatz. Klicken Sie auf „Text bearbeiten“ oder doppelklicken Sie auf das Textfeld, um den Inhalt zu bearbeiten, und stellen Sie sicher, dass Sie alle relevanten Informationen hinzufügen, die Sie mit Ihren Besuchern teilen möchten.
Die Leute sind wirklich daran interessiert, mehr über Sie zu erfahren, also haben Sie keine Angst, persönliche Anekdoten zu teilen, um eine freundlichere Atmosphäre zu schaffen.
KAMP PLEKKER SUID AFRIKA
MBIZI GAME LODGE UND SPA (BELA BELA)
'n Perfekte wegbreek van die besige stadsrumoer, is Mbizi uitgeknip vir 'n familie vakansie, 'n of 'n vriendegroep wat nuwe herinneringe wil opteken. Verblyf opsies strek vanaf karavaan staanplekke met private ablusie geriewe en selfs met jou eie Jacuzzi, eko-vriendelike boskampe, selfsorg eenhede Tenthuise en Bergvillas. Verder spog Mbizi met 'n reeks aktiwiteite, soos 'n wye verskeidenheid voël spesies,eksotiese wild , 4X4 Berg roetes , bergfiets-roetes, onder dak verhitte swembaddens, staproetes, naby geleë aan golfbane en vele meer. Begin jou dag deur die vangs van die dag te vang in talle damme, ontspan by die Bophelo Spa en rond die dag af met 'n skemerkelkie by die bekende Klipgat Cocktailbar waar jy binne in die swembad sit , Mbizi het dit alles!
KAMP PLEKKER NAMIBIA
Dies ist ein Absatz. Klicken Sie auf „Text bearbeiten“ oder doppelklicken Sie auf das Textfeld, um mit der Bearbeitung des Inhalts zu beginnen.
KAMP PLEKKER IN EUROPA
Dies ist ein Absatz. Klicken Sie auf „Text bearbeiten“ oder doppelklicken Sie auf das Textfeld, um den Inhalt zu bearbeiten, und stellen Sie sicher, dass Sie alle relevanten Informationen hinzufügen, die Sie mit Ihren Besuchern teilen möchten.
Die Leute sind wirklich daran interessiert, mehr über Sie zu erfahren, also haben Sie keine Angst, persönliche Anekdoten zu teilen, um eine freundlichere Atmosphäre zu schaffen.
KAMP PLEKKE IN DIE SUID AFRIKA
LOEBIES GASTE PLAAS (BELA BELA) LIMPOPO
Al ooit die koning van die oerwoud hoor brul? Von Loebies Gaste Plaas sal jy beslis die ervaring kan geniet! 'n Roofdier plaas wat jy saam jou familie die geleentheid bied om meer te leer oor ons pragtige land se unieke roof diere. Loebies Gaste Plaas ist nur 20 Minuten von Bela-Bela entfernt. Ideal vir 'n vinnige ontsnap vanuit die besige gekreun van die stad, hetsy dit vir romanse is, of vir 'n bosveld vuur wat kraak geluide laat onstsnap. Verblyf geriewe het verskeie opsies om van te kies, van 'n Leeu huis tot 'n Dam huis. Von jy nou wil roei op die dam en von jy op toer tussen die roofdiere wil wandel, von jy wil ontspan von herlaai-watokal die keuse, dit ist beslis hoe jy sal wegry.
TINYIKO KRÜGER LODGE (MARLOTH PARK)
Ist 'n wegbreek na Afrika se bosveld iets waarna jy smag? Wou jy nog altyd Marloth Park verlangt? Marloth Park ist ein einzigartiges Bewaringsgebied was 'n tuiste bied aan talle wild- en voëlspesies. Gaste kan 'n personlike ontmoeting met natuur geniet terwyl luuksheid steeds die oorheersende faktor is. Tinyiko spog traf sewe dubbelkamers om van te kies, almal traf en-suite badkamers, toegerus traf 'n TV asook DSTV. 'n Heerlike ontbyt is ingesluit in die prys. Voëlkyk, pieknieks, wild stap-toere, fietsry roetes en wildsritte langs the Krokodil Rivier is slegs 'n paar van vele aktiwiteite wat Tinyiko bied. Verder is daar dag-ekskursies na Swasiland, Mosambiek en perd safari's in the naby-geleë omgewing om van te kies. Die Tinyiko Kruger Lodge ist ideal für Familien, die in Afrika wild leben und in natürlichen Lebensräumen gesegnet sind.
ROYALE MARLOTHI SAFARI (MARLOTH PARK)
Royale Marlothi Safari Lodge liegt im Hartjie van Marloth Park am Rande der Krugerwildtuin. Die vrede en rustigheid van dié Bosveldlandskap met sy eiesoortige bekoring laat 'n moeë gas behoorlik ontspan en behaaglik agteroorsit om laatmiddag die loom sonsondergange in te drink. Hier loop diere vry en gaste kan hul asems inhou vir 'n personlike ontmoeting met sebras, koedoes, kameelperde, vlakvarke, rooibokke en Gnus – veral as hul die plaas te voet verken! Akkommodasie sluit in pragtig gemeubileerde chalets, luukse kamers en 'n drie-slaapkamergastehuis wat 26 volwassenes en 8 kinders huisves. Elke Chalet het sy eie dek, plonspoel en braai-area waar gaste die ene hoendervleis kan luister hoe die leeus in die Wildtuin brul.