top of page

Suid Afrikaanse Kunstenaars

Ein Werber auf Radio Afrikaans Stereo, Sänger aus Sud-Afrika.
ons spiel hulle musiek op ons radio stasies,en al wat ons vra , n
paar tolle songs van hulle ,om mense te wys in die wereld, dat da groot talente in die sud-afrikaanse musiek is.

WELKOMRADIOSAMBROADSTUDIOS2.png
11samlogo.png

ADVERTEER OP AFRIKAANS RADIO STUDIOS

Oorweeg  jy dit om dalk moontlik op AFRIKAANS RADIO STUDIOSte Werber?

  Wel, dan moet jy die Hefe!

AFRIKAANS RADIO STUDIOS Bied jou en jou besigheid die ideale und perfekte Plattform om jou gekose klientemark, ons luisteraars, in Afrikaans te bereik.

AFRIKAANS RADIOSTUDIOS

se uitsaaigebied wat die DUITSLAND en omliggende-gemeenskappe insluit  n potentiele 400 000 afrikaanssprekende induvidue.Afrikaans Radio Studios ist die beste größte gemeenskapsradiostasie in  Duitsland !Navorsing het bewys dat radio advertensie veldtogte geweldig effektief is omdat dit geheel en al op klank gebaseer is, wat luisteraars hoor deur na jou advertensie te luister, en vorm n prentjie in hul verbeelding. Hulle word onwetende geforseer om na jou advertenise te luister!Afrikaans Radio Studios advertensies is beslis uniek!  Nie net is dit kwaliteit opnames en versorging nie maar baie „tong in die kies“ en komies!  Ons kreatiewe span sal sorg dat jou advertensie uniek is en dit sal baie vining n punt van bespreking word om die braaivleisvuur en tussen vriende.

 

https://www.facebook.com/pages/category/Local-Service/Radio-Afrikaans-Stereo-107255098182362/

​

​

Chrissie Rossouw

is a country music singer, director, video editor, songwriter and radio
DJ from Potchefstroom, South Africa. Rossouw grew up in a rural village called Koster in North West.
Her love for music was deeply rooted in her childhood but her music career only got shape and kicked off
when she married Phillip Rossouw, a keen musician who had been involved in many different projects.
She released her debut album 'Pappa se Meisiekind' that featured Ray Dylan, Andries Botha
and Deon Vd Merwe, Renaldo Taute, Sez Adamson, Denny Laloutte and Vinnie Henrico.Rossouw
is the co-owner of a production house called Angel Music Studio Productions, a company that specialises
in audio, video and broadcast productions. Rossouw was also the production leader of
two successful television series of 13 episodes each titled 'Die Ekstra Myl' and 'Springbok stories'
that broadcast on Kyknet. Rossouw and Martiza joined forces and released their first country
Gospel album and DVD, with 12 tracks and 12 music videos called 'Gospel From The Heart'.

chrissie2.jpg

Magdel Spanellis

Ek is 'n sanger en kunstenaar in Kaapstad Suid-Afrika, en woon in 'n klein dorpie genaamd Gansbaai.
Musiek is my passie en ek kan nie wag dat die wêreld my musiek hoor nie.
Ek is mal daaroor om te vermaak en lewendig op te tree. Daar is net niks wat my
hart vinniger laat klop as om op 'n ander vlak op te tree en met mense te skakel nie....
n geestelike vlak want ek glo musiek raak die siel. Dit is wat ek liefhet om te doen,
ek is mal daaroor om siele aan te raak en as dit beteken dat ek kan doen waarvoor ek die liefste is
en steeds kan doen waarvoor ek bestem is om te doen, dan is my lewe volledig......
Hierdie is net die begin, en ek sien uit na my toekoms in die musiek industrie....
ja daar is 'n nuwe meisie op die blok en haar naam is Magdel Spanellis.....
WEES DEEL VAN MY REIS! Ek is beskikbaar vir besprekings, jy kan vir my 'n e-pos stuur na
selectaccomtourism@gmail.com rock aan!!

magdel.jpg
11samlogo.png

Anton Thomas

My name is Anton F. Thomas.I was born in 1979 in Johannesburg,
South Africa,my love for music came when i was about 5 years old when i use to
sit in the back seat and sing with Elvis Presley and when i got older I did competitions
,i performed with people like Lance James,Barbra Ray,Kurt Darren,
Billy Forest and more.I love to do country music although i love any music except "metal"
well this song is based on a real dream people
and it is SAMRO South Africa Registered ...yea i love Entertainment
and I am an Entertainer,love to socialize and I am the friendliest person you can think of.
Feel free to contact me if you like.If you would like to contact me you can do it at 0844420709
TAT2-Entertainment.com Your one stop entertainment Centre, where the entertainment world meets

254235178_1837557176432050_1595936201754064015_n.jpg
11samlogo.png

Christina Betz

Christina Betz Sängerin, geboren Christina Betz am 09.10.1989 in St. Ingbert

Christina singt schon seit 10 Jahren, sie hat eine Musikschule besucht um
professionell singen zu lernen, da es Ihre große Leidenschaft ist.
Üben macht Ihr sehr viel Spaß, auch neue Lieder zu lernen.
Ihre Hobbys Insekten und die schöne Natur die Sie sehr gerne durchstreift.
Ihr wunderschönes Saarland liebt Sie von Herzen, das Sie gerne bereist.

Christina Betz Cover(1).jpg
11samlogo.png

KayCee(Karla Christene)

Sing is 'n lewenslange passie sedert die ouderdom van 5. Ek het onlangs 'n nuwe
fase van my sangloopbaan betree deur KayCee in plaas van Karla Christene as
my verhoognaam te omhels. Dinge gebeur vinnig vir my en ek sal jou graag saam
met my op hierdie reis wil neem. Ek het onlangs "Sê my hoe" 'n Afrikaanse enkelsnit vrygestel.
Dit gaan oor hoe jy voortgaan na die verlies van 'n geliefde.
Dit sal my 2de enkelsnit wees wat ek vrygestel het en ek is baie opgewonde.
Ek werk daaraan om my eerste Engelse liedjie vry te stel.
Ek het talle plaaslike kompetisies gewen, waarvan die laaste in 2012 was.
In 2014 & 2015 is ek genomineer vir 'n "Bokkie" as Nuweling van die Jaar.
Dit is een van ons grootste radiostasies in Suid-Afrika. Dit was so 'n eer.
 

chritenakarla.jpg
11samlogo.png

Bok Van Blerk

“Dis in my bloed. Ek geniet musiek maak. Geniet is miskien nie ‘n sterk genoeg woord nie.
Ek is mal daaroor. Mal daaroor om te sien hoe mense aanklank vind by my lirieke,
hoe hulle saamsing… mal daaroor om te hoor by my bewonderaars hoe ‘n liedjie
hulle lewe geraak het of net hul gemoedstoestand gelig het.
Ek voel geseënd om te kan sê ek geniet wat ek doen.”

bokyblerradiosamaw.jpg
11samlogo.png
11samlogo.png
fütügallery.gif
bottom of page